Marion Cell: 072 685 7860 | Fax: 086 662 7268 | Email: woodhouse@mweb.co.za


Write Review

Butterfly (Frilly) with Guidelines 333 x 235 mm (AB07)

R22.32

Hierdie skoenlapper het ek ook van klein kraletjies gemaak die gidslyne op die hout maak dit baie maklik. Buitelyne sowel motiewe op vlerke het ek eers met buis kraletjies op die rand geplak om die vorm te behou. Eindproduk dit lyk pragtig!!!!
Date Added: 05/02/2012 by ANITA NIEMANN